Shared Flashcard Set

Details

SW
SW 2de kwartaal
69
Education
4th Grade
06/09/2013

Additional Education Flashcards

 


 

Cards

Term
Wat is 'n nedersetting?
Definition
'n Plek waar mense woon
Term
Wat is landmerke?
Definition

Iets wat uitstaan in 'n gebied soos 'n kerk, 'n boom of 'n skool

[image]

[image]

Term

sê of die volgende natuur of mens gemaakte landmerke is?

 

rivier, berg , boom

Definition
natuur
Term

Sê of die voglende natuur of mens gemaakte landmerke is?

Brug , skool , kerk

Definition
Mens
Term
Wat is 'n Teerstraat?
Definition
'n Besige straat in 'n groot dorp
Term
Wat is 'n Voetpaadjie?
Definition
Dit word deur bokke en mense gebruik om van die dorpie af tot by die dam te kom
Term
Wat is 'n gruis of grondstraat?
Definition
'n Klein paadjie in die dorp vanaf die kliniek na die winkel.
Term
Wat is nodig om aan die lewe te bly?
Definition

water

en

kos

Term
Dinge wat ons nodig het om te lewe, noem ons...
Definition
ons behoeftes
Term
Wanneer is laerskool elarduspark geopen?
Definition
12 January 1983
Term
Wat is ons skoolleuse?
Definition
Reik na die sterre
Term
Wat is die funksie van die adjunkhoof?
Definition
Help met dissipline?
Term
Wie se standbeeld staan in die middel van Kerkplein?
Definition
Paul Kruger
Term
In watter provinsie woon jy?
Definition
Gauteng
Term
Noem die naam van die oudste begrafplaas?
Definition
Helde Akker
Term
Noem 4 forte rondom Pretoria?
Definition
  1. Fort Klapperkop
  2. Wonderboom fort
  3. Fort kranskop
  4. Wesfort
Term
Wat is die naam van die monument wat opdMonument Koppie geleë is?
Definition
Voortrekkermonument
Term
Sir Herbert BAker het die Pretoria stasie ontwerp.  Noem nog historiese gebou wat hy ontwerp het?
Definition
Unigebou
Term
Noem nog 2 belangrike geboue in Pretoria?
Definition
  1. Stadsaal
  2. Museum
Term
Watter provinsie is die grootste?
Definition
Noord Kaap
Term
Hoofstad van Gauteng is?
Definition
Johannesburg
Term
Die kleinste Provinsie in Suid Afrika is?
Definition
Gauteng
Term
Watter provinsie lê Noord van Gauteng?
Definition
Limpopo
Term
Watter provinsie lê oos van Noord Kaap?
Definition
Vrystaat
Term
Watter provinsie lê Suid van Vrystaat?
Definition
Oos Kaap
Term
Wat is die hoofstad van Oos-Kaap?
Definition
Mafikeng
Term
Die hoofstad van Oos-kaap is?
Definition
Bisho
Term
Watter oseaan lê wes van Kaapstad?
Definition
Atlantiese Oseaan
Term
Hoofstad van Noord-Kaap?
Definition
Kimberly
Term
Hoeveel Kontinente is daar?
Definition
7
Term
Watter kontinent is die grootste?
Definition
Asië
Term
Watter kontinent is die kleinste?
Definition
Australië
Term
Watter oseaan is tussen Afrika en Suid-Amerika?
Definition
Atlantiese Oseaan
Term
Watter oseaan is tussen Suid-Amerika en Australië?
Definition
Stille Oseaan
Term
Noem 5 Oseane?
Definition
  1. Stille Oseaan
  2. Atlantiese Oseaan
  3. Antarktiese Oseaan
  4. Arktiese oseaan
  5. Indiese Oseaan
Term
Watter vasteland is Noord van Afrika?
Definition
Europa
Term
Wat is die naam van die lyn wat 23 en half Suid lê?
Definition
Steenbokskeerskring
Term
Wat noem ons die lyn wat die aarde in 'n Noordelike en Suidelike halfrond verdeel?
Definition
Ewenaar
Term
Op watter kontinent bly jy?
Definition
Afrika
Term
Watter kontinent lê Oos van Afrika?
Definition
Australië
Term
Wat is die naam van die lyn van 23 en half Noord lê?
Definition
Kreefskeerkring
Term
Tussen watter 2 oseane lê Suid Afrika
Definition
Indiese Oseaan en Atlantiese Oseaan
Term
Watter oseaan lê Oos van Australië
Definition
Stille Oseaan
Term
Noem 7 vastelande?
Definition
  1. Noord Amerika
  2. Suid Amerika
  3. Asië
  4. Afrika
  5. Australië
  6. Antartika
  7. Europa
Term
Wat noem ons die lyn wat die aarde in 'n Noordelike en Suidelike halfrond verdeel?
Definition
Ewenaar
Term
Wat is die naam van die lyn wat 23 N lê?
Definition
Kreefskeerkring
Term
Noem 2 kontinente waardeur die ewenaar loop?
Definition
  1. Afrika
  2. Suid-Amerika
Term
Hoofstad van Limpopo?
Definition
Polokwane
Term
Hoofstad van Noordwes
Definition
Mafikeng
Term
Hoofstad van Kwazulu Natal
Definition
Pietermaritzburg
Term
Hoofstad van Wes-Kaap
Definition
Kaapstad
Term
Vrystaat hoofstad
Definition
Bloemfontein
Term
Watter provinsie is Bisho?
Definition
Oos-kaap
Term
Watter hoofstad is Nelspruit?
Definition
Mpumalanga
Term
Noem 5 eienskappe van 'n goeie leier?
Definition
  1. Luister na mense
  2. kan kritiek hanteer
  3. hulpvaardig
  4. bemoedig mense
  5. neem self deel aan alles
Term
Wat is 'n leier?
Definition
'n Leier is 'n persoon wat die vermoë het om een of meer mense in 'n bepaalde rigting te lei
Term
4 eienskappe van 'n demokratiese leier
Definition
  1. Neem almal in ag
  2. ondersteun sy volgelinge
  3. lewer nie kritiek
  4. hulpvaardig
Term
4 eienskappe van outokratiese leier
Definition
  1. selfsugtig
  2. onbuigsaam
  3. alleenheerser
  4. onverdraagsaam
Term
Wanneer is Nelson Mandela gebore?
Definition
18 Julie 1918
Term
In watter provinsie is hy gebore?
Definition
Oos Kaap
Term
Waarteen was hy gekant?
Definition
Apartheid
Term
Hoe het hy sy familie gehelp toe hy 'n seun was?
Definition
Hy het sy familie se skape en bokke op gepas
Term
Watter vak het Nelson Mandela by die universiteit bestudeer?
Definition
Regte
Term
Verduidelik wat Mandela bedoel to hy gesê het : 'n Goeie leier bly op die agtergrond?"
Definition
Om te luister wat elke persoon in 'n besprekingte sê  het voordat ek self praat
Term
Hoekom is Mandela gearresteer en tronk toe gestuur?
Definition
Omdat hy opgestaan het vir dit wat hy geglo het reg was.
Term
Love you Livia...hoe lief is jou ma vir jou...
Definition

verskriklik baie >>>

 

[image]

Supporting users have an ad free experience!