Shared Flashcard Set

Details

JORDAN EBW GR7
TERME
12
Business
Beginner
01/28/2024

Additional Business Flashcards

 


 

Cards

Term

 

 

 

 

 

DIENSTE

Definition

 

 

 

 

 

Diemste word verskaf om in 'n behoefte te voorsien

Term

 

 

 

 

 

Verbruikersgoedere

Definition

 

 

 

 

Daardie  produkte wat die te doen het met die bevredeging van verbruikers se behoeftes en begeertes

Term

 

 

 

 

Kapitaalgoedere

Definition

 

 

 

 

Goedere wat gebruik word om ander goedere en dienste te produseer

Term

 

 

 

 

Halfgewerkte

Definition

 

 

 

 

 

Goedere wat gebruik word om ander goedere te vervaardig

Term

 

 

 

 

 

Persoonlike dienste

Definition

 

 

 

 

 

Dienste wat op die finale verbruiker gerig is

Term

 

 

 

 

 

Kommersiele

Definition

 

 

 

 

 

Kommersiele dienste is aktiwiteite wat daarmee te doen het om goedere en dienste by die verbruiker te kry

Term

 

 

 

 

 

Produsente

Definition

 

 

 

 

 

Daardie sakondernemings of persone wat goedere maak

Term

 

 

 

 

Verbruikers

Definition

 

 

 

 

 

Mense wat goedere en dienste koop en gebruik om hulle behoeftes te bevredig

Term

 

 

 

 

Herwinning

Definition

 

 

 

 

Die proses waardeur materiale sooos afvalpapier, plastiek, glas en metaalblikkies versamel word en dan vir 'n ander doel gebruik word

Term

 

 

 

 

 

 

Arbied

Definition

 

 

 

 

 

 

Werk wat fisies if verstandelik gedoen kan word

Term

 

 

 

 

 

Grond

Definition

 

 

 

 

 

 

In ekonomiese opset verwys grond ook na alle natuurlike hulpbronne

Term

 

 

 

 

 

 

Kapitaal

Definition

 

 

 

 

 

Geld in kontant of goedere wat gebruik word om nog goedere te skep

Supporting users have an ad free experience!