Shared Flashcard Set

Details

ELEKTRISITEIT EN MAGNETISME
GRAAD 10 FISIKA TERME
9
Physics
10th Grade
06/08/2022

Additional Physics Flashcards

 


 

Cards

Term

 

 

 

'N ATOOM WORD OPGEBOU UIT :

Definition

 

 

PROTONE(+ LADING)→ IN KERN

NEUTRONE (NEUTRAAL)→ IN KERN

 

ELEKRONE (-LADING) IN RUIMTE OM DIE KERN

Term

 

 

 

STATIESE ELEKTRISITEIT

Definition

 

 

DIE STUDIE VAN LADINGS WAT NIE BEWEEG NIE(LADINGS WAT STILSTAANDE OF STATIES IS)

 

STATIESE ELEKTRISITEIT ONTSTAAN AS ELEKRIESE LANDINGS OP DIE OPPERVLAKTE VAN 'N VOORWERP OPBOU

 

Term

 

 

KRAGTE TUSSEN LADINGS:

Definition

 

 

GELYKSOORTIGE LADINGS STOOT MEKEAAR AF

 

ONGELYKSOORTIGE LADINGS TREK MEKAAR AAN

Term

 

 

 

ELEKTROSTATISE KRAGTE

Definition

 

 

DIE KRAGTE WAT DEUR DIE GELAAIDE VOORWERPE OP MEKAAR UITGEOEFEN WORD

 

DIE EENHEID VAN DIE LADING : COULOMB (C)

Term

 

 

 

WRYWING

Definition

 

 

WANEER TWEE MTERIALE TEEN MEKAAR GEVRYF WORD, SAL DIE MATERIAAL MET DIE GRATER AANTREKKING VIR ELEKTRONE, ELEKTRONE OPNEEMEN 'N NEGATIEWE LADING VERKRY, TERWYL DIE ANDER MATERIAAL DIE ELEKTRONE SAL VERLOOR EN 'N POSITIEWE LADING KRY.

SULKE STOWWE WORD TRIBO-ELEKTRIES GELAAI

Term

 

 

TRIBO-ELEKTRIESE LADING

Definition

 

 

WANEER VOORWERPE GELAAI WORD DEUR KONTAK (OF WRYWING)

Term

 

AANRAKING

Definition

 

 

AS 'N GELAAIDE VOORWERP AAN 'N ONGELAAIDE VOORWERP RAAK, SAL DIE LADINGS VOLGENS GROTE VERDEEL

Term

 

 

INDUKSIE

Definition

 

WANNEER 'N VOORWERP LADING VERKRY SONDER DAT DIE TWEE VOORWERPE AANMEKAAR RAAK.

Term

 

 

FORMULE VIR DIE BEREKENING VAN LADING NA KONTAK:

Definition

 

 

           Q1 +Q

Q   =  ________________

       2

Supporting users have an ad free experience!